Press "Enter" to skip to content

Ons hoop in Christus: die Here gee wysheid wanneer ons beproef word

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Die Here gee vir gelowiges wysheid om te volhard deur beproewings. Beproewings toets ons, versterk ons, leer ons en help ons om op die Here te vertrou vir alles, omdat Hy ons goeie Vader is en Hy dit so bewerk met spesifieke redes as deel van ‘n baie groter plan vir Sy kerk.

00:00  Die Here gee wysheid wanneer ons beproef word
03:15  Versoekings en beproewings is deel van die lewe
06:00  Alle versoekings is ook beproewings
10:41  Wees bly oor versoekings/beproewings
16:18  Beproewing bewerk lydsaamheid
22:52  Goddelike wysheid / perspektief / insig / onderskeiding
30:36  Bid gelowig vir wysheid
35:47  Troos van die Here

Skrifverwysings:

Jak 1:1-8, Heb 2, Rom 8:28, Jak 1:13, Heidelbergse kategismes Vr en Ant 127 – 6de bede (Joh 15:5, Ps 103:14, 1 Pet 5:8; Ef 6:12, Joh 15:19, Rom 7:23, Gal 5:17, Matt 26:41, Mark 13:33, 1 Tess 3:13, 5:23), 2 Tim 4:7, Ps 121, Heb 4, Heb 10-12, Ps139, 2 Kor 12:9, Op 2, Job, Luk 7:19

Aanbieders: Gerhard van Rhyn, Jan-Louis Lee, Jaco de Beer


Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.