Press "Enter" to skip to content

Ons hoop in Christus: ons lewende hoop en blydskap

powered by Advanced iFrame free. Get the Pro version on CodeCanyon.

Ons het ‘n lewende hoop, want ons is saam met Christus opgewek. Ons het ‘n erfenis wat nie vergaan nie, en ons word bewaar. En ons kan ook in blydskap leef, want ons swaarkry is sinvol en ons is reeds verlos.

00:00 Ons hoop in Christus
04:32 Ons lewende hoop
26:55 Ons blydskap
44:00 Lewendige hoop

Skrifverwysings:
1 Pet 1:1-9, Matt 6, Heb 11:13, 1 Kor 15, Ps 23, 1 Tess 4, Joh 14, Dortse leerreëls hs 5 par 9-10, 2 Pet

Aanbieders:
Marnix Boersema, Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer

Be First to Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.