Hierdie is die eerste episode in ons nuwe reeks oor “Identiteit”. En in die episode vra ons die vraag: “Wie is ek?”
Ons praat oor die beeld wat jy van jouself het. Letterlik, hoe jy jouself sien en wie jy dink jy is. In hierdie episode wissel ons gedagtes oor die vraag wat ons almal vir onsself vra en moet vra: “Wie is ek?”
“Wie is jy om te oordeel!?” Hierdie is tipies kommentaar wat ‘n mens sal kry op “godsdienstige” artikels of uitsprake. Wanneer iemand byvoorbeeld ‘n uitspraak lewer oor ‘n uitlating van ‘n predikant, of wanneer iemand “godsdienstige” kommentaar in die publiek (soos koerante, sosiale media) lewer.
Ondersoek vandag jouself en toets jou hart: is daar by jou die gedagte, dat jy om een of ander rede outomaties in God se wingerd is?
“Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van…
Waarom bid ons? Wat is die hart van gebed? Is ons afhanklik van gebed tot God? Het ons gebed nodig, en hoekom eis God dit…
Hierdie week gesels die Scriptura predikante oor twee baie belangrike en aktuele sake in die nuus: die Nederduits Gereformeerde kerk se legitimasie onder leiding van…
Wat is die voor- en nadele van teologiese konferensies? Dien dit ‘n goeie doel, of is dit net ‘n gepraat wat die plaaslike gemeente uitsluit?…
Is pornografie werklik so verslawend en wat is die uitwerking daarvan op die menslike brein? Hoe affekteer dit volwassenes en kinders psigies, emosioneel, geestelik en…
Can't find what you're looking for? Try refining your search: