Press "Enter" to skip to content

Et Cetera – Oktober 2021 Week 4

In hierdie week se versameling van alles en nog wat:

  1. Advies aan vervolgde Christene in tye van polisie-ondervragings
  2. Vyf redes waarom ons soms nie bid nie
  3. Hoe kan ons onderskeidingsvermoë ontwikkel?
  4. Hierdie beeld van ‘n boom help ons om onsself en ons sonde te verstaan

Advies aan vervolgde Christene in tye van polisie-ondervragings

Op 9 Des. 2018 is pastoor Wang Yi van Early Rain Covenant Chruch en sy vrou, Jiang Rong, gearresteer. Op 30 Desember 2019 is hy in ‘n geheime verhoor 9 jaar tronstraf opgelê vir die misdade van “aanmoediging om staatsmag te ondermyn” en “onwettige besigheids-bedrywighede”. Sedert 9 Desember 2018 is meer as 300 lede van sy gemeente, insluitend kinders, tronkstraf opgelê.

Die onderstaande video is ‘n boodskap wat hy aan sy gemeente gebring het, in die tyd voor hy gevange geneem is. In die boodskap gee hy advies oor hoe hy polisie-ondervragings benader.


Vyf redes waarom ons soms nie bid nie

Hier is die volledige artikel, lees gerus!

None of us feel as though we have “arrived” when it comes to prayerful communion with our heavenly Father—but few of us do the searching work of pondering why that is. Honestly, if we give it some thought, it is rather obvious why prayer is hard and why we struggle to do it.

5 reasons why we don’t pray

Hoe kan ons onderskeidingsvermoë ontwikkel?

Lees hier verder.

Therefore, spiritual discernment is not optional for the believer but is a clearly commanded necessity for proper Christian living. However, many believers have never been adequately instructed regarding how to develop truly biblical spiritual discernment. Such instruction is vital in the information surplus of our day.”

How to Develop Your Spiritual Discernment

Hierdie beeld van ‘n boom help ons om onsself en ons sonde te verstaan

Hierdie beeld is baie sinvol om te verstaan waarom ons soms op sekere maniere optree en gereeld sommige sondes pleeg.

We tend to think of sin in simple ways that only scratch the surface: I’m tempted; I fall; I repeat. But a biblical view of sin goes much deeper. This is what our Harvest USA Tree Model illustrates.”

Understanding Sexual Sin: The Harvest USA Tree Model

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.