Press "Enter" to skip to content

Huweliksvoorbereiding: Die rol van die man en die vrou

Wie is die belangrikste persoon in die huwelik tussen man en vrou? As Christus dus die hooffokus in die christen se huwelik is, hoe behandel ek my huweliksmaat ter wille van Christus? Kan christene werklik die rolle van onderskeidelik man en vrou in die huwelik vervul, indien ons nie beide ook gevul is met die Heilige Gees nie? Hoe is ons veronderstel om mekaar binne die huwelik te dien, sodat dit kan getuig van die selfopofferende liefde wat Christus vir Sy bruid, die kerk, het?

00:00 Voorhuwelikse Kategese: Die rol van die man en die vrou
02:12 Onderskeie rolle van man en vrou
03:40 Let op hoe jy leef en wees vervul met die Gees
06:30 Word vervul met die woord
08:20 Wat reflekteer ons optrede van ons geloof in Jesus?
11:44 Wat is grondslag van man en vrou se verhoudings
13:30 Rol van die vrou – is dit onderdanigheid, rangorde en heerskappy?
21:00 Wat is Christus se verhouding met Sy kerk?
27:00 Die rol van die man
34:25 Man – aanvaar verantwoordelikheid vir elke aspek van jou huis
37:00 Praktiese vrae en antwoorde oor die onderskeie rolle
41:00 Wat is jou praktiese verwagtinge in jou huishouding?

Skrifverwysings:
Ef 5:15-31, Kol 3, gereformeerde huweliksformulier

Aanbieders:
Marnix Boersema, Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.