Press "Enter" to skip to content

Huweliksvoorbereiding: Hoe begin ons verhouding reg?

Waar kom die huwelik vandaan, en wie is die outeur daarvan? Hoekom nie met ‘n ongelowige trou nie? Dien jou aanstaande huweliksmaat die Here? Is jou huidige lewensstyl bepalend van hoe jy in jou huwelik gaan leef? Het die troudagtradisies en sosiale invloed van die sekulêre wêreld die kerk besoedel, of is geloof in God en ‘n bybelse visie van die huwelik nog die bepalende faktore vir ‘n goddelike huwelik? Watter leemtes is teenwoordig in ons onderrig van ons kinders oor verhoudings, hul liggame en die huwelik? Hoekom nie saambly nie, en hoekom dan die menslike liggaam verheerlik?

01:20 Inleiding en doel: praktiese gids ter voorbereiding vir die huwelik
03:30 Waar kom die huwelik vandaan?
09:00 Watter huweliksmaat soek ek?
14:20 Wat het jou huwelik met die kerk te doen?
22:30 Die begin van jou verhouding …
28:00 Kan ons saambly voor die huwelik (onsedelikheid) regverdig?
30:45 Raad: soek ‘n maat wat passievol oor Christus en die kerk is, en bou die verhouding op Christus.

Skrifverwysings:
Gen 2:19-24, Ef 5, Ef 2, 2 Kor 5:16, 1 Kor 5:20, 1 Kor 6

Aanbieders:
Marnix Boersema en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.