Press "Enter" to skip to content

‘n Nuwe jaar vir Scriptura: Januarie 2024

Wie en wat is Scriptura, en wat lê vir ons voor vir 2024? Wat is die rol van Scriptura in die Afrikaanse gemeenskap en in die plaaslike kerk? Wat is die hooffokus van die bediening en watter antwoorde hou die Skrif vir ons voor in die tyd en omstandighede waarin ons leef? Wat is die span se groot hartsbegeerte?

00:00 ‘n Nuwe jaar vir Scriptura: Januarie 2024
03:20 Wie is Scriptura en wat is ons doel?
15:18 Formaat
17:18 Spanwerk
28:15 Publieke platforms
30:10 Reekse wat uitstaan
37:20 Wat lê voor vir 2024?

Aanbieders: Marnix Boersema, Jonker Venter, Jaco de Beer


Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.