In hierdie episode gesels ons met gasspreker, Prof Albert Coetsee.
Ons antwoord twee luisteraarsvrae, een oor fisiese oefening en die ander oor die “Voorspoedsteologie”.
Category: Onderwysing
(Grieks: paideian). Hierdie is die “onderwysing in die geregtigheid” waarvan Paulus praat. Lering, weerlegging en teregwysing is alles vooraf en tydens hierdie onderwysing nodig. Dit is deel van hierdie paideian. Hierdie kategorie bestaan uit daardie tipe lees- en luisterstof wat gerig is op ons heiligmaking en Christelike lewe. Die Skrif is hiervoor voldoende, sodat ons volkome toegerus kan wees vir elke goeie werk.
In hierdie episode antwoord ons ‘n luisteraar se vraag oor die werk van die Heilige Gees en ons gewete
In die episode gesels ons oor die kerk en katkisasie en hoe dit inpas in die gesin se aanbidding.
In hierdie episode kyk ons na die praktiese sy van huisgodsdiens. Ons kyk na hoe ons, ons huisgodsdiens moet inrig en dan ook na hindernisse wat daar mag wees en hoe dit oorkom kan word.
Uitdagings vir huisgodsdiens
Skrifbeginsels rondom huisgodsdiens
Noodsaaklikheid van huisgodsdiens
Ons kyk na hierdie maand se nuusgebeure vanuit ‘n Bybelse perspektief: Wetgewing aangaande lyfstraf in SA Die doodstraf Benny Hinn se bekering Daar was tegniese…
Ons het eers die vrae gevra: “Wie is ek?” en toe “Wie sê die Here is ek?”. In hierdie derde episode wil ons uitvind hoe ons nou kan word wat ons is. Ons kyk veral na praktiese riglyne vanuit die Skrif.
Jeremia 17:9 sê ons hart is bedrieglik bo alle dinge. Daarom het ons in ons eerste episode oor “Identiteit” (Wie is ek?) tot die slotsom…