Press "Enter" to skip to content

Die Tien Gebooie: Drievoudige toepassing van die Wet

Scriptura bespreek in meer diepte die drievoudige toepassing van die wet. Wat is die verskil tussen die drieledige aard van die wet teenoor die drie toepassings of gebruike van die wet? Hoe pas ons die wet vandag op ons eie lewens toe? Wat is die konsekwensies en gevolge van wetteloosheid? Wat is die verantwoordelikheid van die gelowige en die kerk in die samelewing?

00:00 Die Tien gebooie episode 2: Drie toepassings van die Wet
01:22 Die drieledige aard teenoor die toepassings van die wet
05:00 Die wet as teëhouer om orde in die samelewing aan te moedig
17:45 Die wet as skoolmeester en spieël wat ons na Christus wys
23:00 Die wet as riglyn vir ons dankbaarheid teenoor God vir die genade ontvang
28:00 Gebruik die wet reg

Skrifverwysings:
1 Tim 1:8-10, Rom 1 en 2, Spr 14:34, Ps 33:12, HK Sondag 34,92-93, 1 John 1:8-9, Jon 14:15, Matt 5, Eks 20, Tit 2:11-13, Ps 119, Gal 5.

Aanbieders:
Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn, Nikolaas Pienaar


Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.