Press "Enter" to skip to content

Die Tien Gebooie: Die Mosaïese verbond as bediening van genade

Wat is sonde, en kan gehoorsaamheid aan die wet ons red? In God se groot genade het Christus gekom om ons sondeskuld te betaal, sodat ons gered kan word. Is die tien gebooie dan nou nie meer van toepassing op ons nie? Waarom wil ons die wet nie meer hoor nie? Wat is die drie gebruike van die wet?

00:00 Tien Gebooie Episode 1
03:30 Inleiding en nuwe testament verwysings
07:40 Mosaïese verbond en die Genade verbond
10:18 Die eenheid in die genadeverbond met die Mosaïese verbond tot by Christus
19:00 Die drie-ledige aard van die wet in die Ou Testament: moreel, siviel, en seremonieël
25:40 Hoe funksioneer die wet nou?
34:20 Wat het Christus vervul in die seremonieële wette?

Skrifverwysings:
Hand 15, Gal 2:15-21, Matt 22:36, Matt 5:17, Hosea 4:6, Eks 20, Deut 7, 29,30, Gen 3:15, Gen 15, Rom 9-11, Hand 15, Kol 2:16-17, NGB art 25, Gal 3, Rom 1-2, Joh 14:15

Aanbieders:
Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.