Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Mei 2022

Scriptura bespreek drie nuusgebeure wat skerp reaksie uitgelok het die afgelope maand vanuit ‘n christelike perspektief:  ‘n blanke student wat op ‘n swart student se besittings urineer het op die Stellenbosch kampus, die naam van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl kom in gedrang, en laastens die massamoord by ‘n laerskool in Texas. 

00:00 Perspektief Mei 2022
03:10 President Ramaphosa se brief
03:35 Student beskadig eiendom
12:30 Sonde probleem
16:05 Vergifnis van God
18:48 Afrikaanse Taalmonument
23:00 Waaraan hou ons die styfste vas?
33:47 Massa-moord by Texas laerskool
42:10 Goddelose wereld
48:40 Kerk se roepingstaak

Skrifverwysings:
Hand 17, Ef 2:11-22, Joh 17, Joh 10, Rom 1

Skakels:
Todd Friel/Wretched Radio: https://youtu.be/PJg3DGBfrw4

Aanbieders: Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.