Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Chroniese moegheid

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Jesaja 40:29-31: Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie. Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs; maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.

02:39  Wat is chroniese moegheid nie?
06:26  Voorfase van uitbranding
09:29  Onderliggende mediese toestand
10:10  Benader chroniese moegheid op ‘n Bybelse manier
11:45 Redes vir chroniese moegheid:  fisies, lewensstyl
15:03  Rig jou in om chroniese moegheid te hanteer
23:38  Aanvaar uitdagings/omstandighede/toestand
24:04  Geestelike oorsake – onderliggende vals idees, dieper geestelike oorsake
26:28  Geestelike ondersoek – emosionele spanning, perfeksionisme, sosiale vrese

29:07-29:40  Gereformeerde Laerskool Bellville Advertensie 

29:55  Sterk-man sindroom
32:25  Waak teen groef van moegheid – rus
33:23  Gesindheid oor chroniese moegheid
37:16  Onderliggende geestelike uitdagings
43:00  Wees getrou – werk en dien met blydskap en dankbaarheid
45:03  Jy is menslik:  liggaam en gees – bid tot God om hulp

Skrifgedeeltes: Jesaja 40:29-31, Markus 6:31, Romeine 5:1; Romeine 8:1, Spreuke. 15:16, Spreuke 15:16, Spreuke 29:25, Spreuke 14:26-27, Psalm 127:1-2, 2 Korintiërs 10, Filipense 4:4-9, Markus 6

Aanbieders: Jonker Venter, Jaco de Beer, Marnix Boersema

Relevante en bydraende potgooie en artikels:  
https://www.scriptura.co.za/?s=uitbranding
https://www.scriptura.co.za/2019/05/sabbatdag-rusdag-ewige-rus/
https://www.scriptura.co.za/2018/09/sabbat-sondag/

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.