Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Junie 2021 – Gelowiges en ‘n politieke bewussyn

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

1 Korintiërs 10:31 “… wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.”

Podlitiek en Radio Scriptura gesels in hierdie episode saam oor die rol van die kerk in die samelewing, en kyk vanuit ‘n bybelse perspektief na die vraag: Wat is die band en verhouding tussen geloof en politiek?

Aanbieders, Daniël Eloff en Paul Maritz, is in gesprek met Jan-Louis Lee, Marnix Boersema en Jaco de Beer, en brei uit oor die kerk se politieke bewussyn, gelowiges se deelname en plek in die politiek.

– Mag gelowiges ‘n politieke bewussyn hê?
– Moet gelowiges deelneem aan politiek?
– Is daar ‘n plek vir gelowiges in die politieke sake?

00:00 Podlitiek info
00:55 Scriptura info
04:04 Mag gelowiges ‘n politieke bewussyn hê, en moet ons deelneem aan die politiek?
10:40 Wat is die plek van Christus in die kultuur?
14:30 Verhouding tussen kerk en staat
16:00 Moet die kerk ‘n politieke bewussyn hê?
20:38 Die staat is ‘n dienaar van God
22:55 Moet kerk en staat geskei wees?
30:03 Ons grootste probleem is sonde, en ons grootste nood is Christus
33:45 God het 3 omgewings ingestel: die gesin, die kerk en die regering… wat mekaar nie mag onderdruk nie
37:00 Die christen en die stembus

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.