Bybelse kinders verstaan God se roeping om ons ouers te gehoorsaam, te eer en te respekteer. Kinders moet in hul ouerhuise leer om hul gesag te eerbiedig, omdat God gesagstrukture oor kinders aanstel, en deur hulle wil regeer.
4:50 Eerstens: eer die ouers en gesag wat God oor jou aangestel het.
7:37 Wat verwag God van Sy kinders in Sy ordestruktuur? (Efesiƫrs 5 en 6)
15:30 Vyfde gebod en kategismes: Bewys alle eer, liefde en trou aan gesagstrukture.
28:14 Ouers wees lief vir jul kinders en wees regverdig.
35:17 Wat is my rol as kind in die huis?
48:50 Die verhouding tussen broers en susters in die gesin.
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment