Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Oktober 2020

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Ons kyk na hierdie maand se gebeure vanuit ‘n Bybelse perspektief:

2:07 Amerikaanse Politiek: Trump vs Biden

28:30 Senekal optog

52:40 Bybel: Direkte vertaling (2020)

One Comment

  1. Rienette Osler Rienette Osler

    Goeie dag

    Graag net die volgende menings vrae rondom die 2020 Bybel vertaling. Die Koran word nooit herskryf nie, waarom word die Bybel herskryf? In die 2020 Bybel vertaling word daar onder andere ook van Latyn (die Roomse priester Hieronymus se Bybel vertaling) gebruik gemaak, word Calvinisme en Roomskatoliek nou vermeng?

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.