Press "Enter" to skip to content

Bybelse Christenskap: ‘n Nadere omskrywing

Ons leef in ‘n wêreld waarin daar soveel verskillende stemme opgaan oor wat dit beteken om ‘n Christen te wees. 72% Persent van Suid Afrika se inwoners noem hulself “Christene”

Daarom fokus ons in hierdie reeks op wat dit beteken om ‘n ware “Bybelse Christen” te wees – en hoe die lewe van so ‘n persoon lyk.

In hierdie eerste episode kyk ons veral na die volgende punte:

  1. Wat is “Bybelse Christenskap”? 1”55
  2. Waarom praat ons van Bybelse Christenskap? 09”13
  3. Samevatting van hoe so ‘n lewe lyk (Handelinge 2).  20”10

One Comment

Leave a Reply to Bybelse Christenskap: As wêreldbeskouing | SCRIPTURACancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.