Press "Enter" to skip to content

Bybelse Christenskap: As wêreldbeskouing

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Hierdie is die tweede episode in ons reeks oor Bybelse Christenskap. Indien jy dalk die eerste een gemis het (Bybelse Christenskap: ‘n Nadere omskrywing), kliek HIER.

In hierdie episode gesels ons oor Bybelse Christenskap as ‘n wêreldbeskouing. Wat is ‘n wêreldbeskouing en hoe lyk ‘n Bybelse wêreldbeskouing? Ons kyk ook na praktiese riglyne wat ons kan help om ‘n Bybelse wêreldbeskouing te vorm.

Wat is ‘n wêreldbeskouing? 01”20

-Breë bespreking oor die agtergrond van jou wêreldbeskouing en hoe jou wêreldbeskouing jou persepsie van die waarheid beinvloed.

-Gemeenskaplike elemente in enige wêreldbeskouing

-Verskillende wêreldbeskouings wat ‘n mens kry.

-Wedergeboorte en die “nuwe” sig wat die Here vir ons gee as Hy ons oë oopmaak.

Hoe lyk ‘n Bybelse wêreldbeskouing? 19”00

-Daniël 1-2, Psalm 19, Gen 1-3 ens.

Hoe word my Bybelse wêreldbeskouing gevorm? 27”50

-Verhouding met die Here – Stiltetyd en Gebed.

-Huisgodsdiens

-Praktiese riglyne soos karaktervorming, opvoeding.

-Gesprekke met ons kinders oor nie-Christen wêreldbeskouings wat ons bv. in animasie films kry soos Kung Fu Panda (buddisties).

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.