Press "Enter" to skip to content

Finansies (2): Finansiële Stres

Hierdie is die tweede episode in ons reeks oor Finansies. In die eerste episode het ons gepraat oor “Rentmeesterskap”. Kliek hier indien jy dit dalk gemis het.

In hierdie episode gesels ons oor finansiële stres – wanneer dit dalk minder goed gaan met jou finansiële posisie.

Hoe kry ons dit reg om in sulke omstandighede op die Here te vertrou, sonder om ons eie plig te versuim? Watter hoop en uitkoms is daar? Beteken dit dalk dat daar ‘n sonde in my lewe is waarvan ek moet afsien – is dit ‘n straf van die Here?

Minuutmerkers:

04:10  Hoekom veroorsaak finansies so maklik stres by gelowiges?

05:58  Die Here se voorsienigheid (o.a. HK Sondag 10)

09:40  Die dwaalleer van “Voorspoeds-teologie”

12:33  Hoe kry ek dit reg om op die Here te vertrou/wag te midde van finansiële stres, sonder om ons eie verantwoordelikheid te versuim?

 

 

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.