Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Depressie

The maximum number of views of this element is reached.
Please contact the webmaster to enable unlimited views.

Wat is depressie? Is dit iets waaraan ek ly?  In hierdie episode bou ons voort op die episode oor “Hopeloosheid” en gesels oor spesifiek oor “Depressie”.   Dit kan dalk gesien word as die oortreffende trap van hopeloosheid. Jy voel of jy in ‘n diep donker gat is en weet nie of daar weer lig sal kom nie.   Ons wil nie net gesels oor wat depressie is nie, maar ook kyk hoe die Bybel ons toerus om die stryd teen die gevoel van depressie te stry.

Minuutmerkers:

2:53   Wat is depressie? Ly ek dalk daaraan?
13:15 Wat veroorsaak depressie?
24:43 Praktiese maniere om depressie te hanteer.

Aanbieders:  Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.