Press "Enter" to skip to content

Geestelike Oorlogvoering

Marnix Boersema, Jan-Louis Lee en Jaco de Beer gesels saam oor geestelike oorlogvoering. Daar is gewoonlik twee oordrewe begrippe van hierdie tipe oorlogvoering. Mense maak of te min daarvan, of te veel. Die Bybel praat wel van iets soos geestelike oorlogvoering, maar deesdae hoor mens soms dat jy bv. ‘n “generasie vloek” moet verbreek. Of, ‘n mens dra vloeke en seën deur middel van voorwerpe oor. Luister hoe ons oor hierdie tipe aspek van die geestesoorlog en meer gesels.

4 Comments

  1. Gerdus Human Gerdus Human

    Goeie episide

  2. Somerset Morkel Somerset Morkel

    Uitstekend,
    Bybelsgefundeerd.
    Jammer die tyd is so kort.

    • Baie dankie – ons is bly die episode word waardeer. Enige temas wat jy dink aandag kort deesdae? Ons volgende episode gaan oor “jy mag nie oordeel nie?!” wat DV 7 Sep. ’18 publiseer word.

      Volg ons op Twitter (@scriptura_tweet) en Facebook vir gereelde opdaterings.

      Ons sal ‘n resensie op iTunes baie waardeer! https://itunes.apple.com/za/podcast/radio-scriptura/id1281513241?mt=2&ls=1

      Of een op Facebook! https://www.facebook.com/scripturaweb

      Groete!

      • Gert Kruger Gert Kruger

        Onderwerpe wat aandag kort: Indringing van die sg. NAR en die verbintenisse wat dit het met charismatiese groepe, onder andere Angus Buchan.

        Vraag: “Wie was die seuns van God en dogters van mans in Genesis 6:1-4?”, omrede daar goot verwarring is oor hierdie saak. Bv. ek het gereeld al die tuiste besoek http://www.gotquestions.org en stem meestal saam met die antwoorde, maar nie in hierdie geval nie: https://www.gotquestions.org/Afrikaans/seuns-van-God.html
        Die antwoord wat hulle gee is eensydig, hulle noem die ander moontlike verklarings, maar nie die rede vir die ander verklarings nie, dit is nie objektief nie, dit gee net voor asof dit objektief is deur die ander moontlike verklarings te noem.

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.