Press "Enter" to skip to content

Category: Lering

(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.

Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Godgesentreerd

Wat is jou doel op aarde? Wat is die Here se plek in jou daaglikse lewe?

Ons is gereformeerd omdat ons Godgesentreerd wil lewe!
Ons hoogste doel is om God te eer en Hom te verheerlik – Soli deo Gloria!

Ons gesels in hierdie episode ook oor hoe Godgesenteerdheid prakties lyk: In ‘n mens se eie lewe en ook in ‘n gemeente.