powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.
Ons kyk na hierdie maand se nuusgebeure vanuit ‘n Bybelse perspektief:
- Rasverbeteringsleer of Eugenetiek (01:38)
- Selfmoord onder tieners (18:24)
- Boek van dr Ben du Toit – “God, Is daar ‘n ander antwoord?” (30:25)
![](https://i0.wp.com/www.scriptura.co.za/wp-content/uploads/2018/10/IMG_1363.jpg?resize=100%2C100)
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
2 Comments
Baie dankie vir die paneel se raakvat perspektief, Bybelgefundeerd aangebied. Mag die Here julle seen!
Dankie, Bennie!