Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Verwaandheid

Hoe is trots, selfliefde, ydele eer oftewel verwaandheid ‘n teken van diep ongeloof en hoogmoed, of selfs verwand aan narsisme? Wat is die een ding wat ons heimlik ook deel met die gesindheid van die fariseërs? Het ons ‘n hoër beeld van onsself as van God? Johannes 3:30 stel dit baie eenvoudig, “Hy moet meer word, maar ek minder.” In wie vind ons ons waarde? Gebruik God lyding en beproewing om ons harte nederig te hou? Hoe bring die wet vir ons perspektief oor onsself?

00:00 Pastoraal: Verwaandheid
01:20 Definisie van verwaandheid
03:45 Bybelse beginsels
06:54 False nederigheid
09:45 Ongeloof
12:15 Wat is bybelse selfbeeld?
16:45 Leef nederig in afhanklikheid van God
20:00 Voorbeelde uit die Skrif
27:45 Hoe moet gelowiges met verwaandheid omgaan?
31:00 Hoe bring die wet vir ons perspektief?
34:00 Dankbaarheid

Skrifverwysings:
Fil 2, Rom 1, Joh 3:30, Jak 1:9, Gen 3, Jer 36, Jud 1:6-11, 1 Sam 9-10, Fil 3, Matt 18, Neh 8, Rom 12, Spr 30:8-9.

Ander bronne:
Narsisme: https://www.scriptura.co.za/2023/06/pastoraal-narsisme/

Aanbieders:
Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer, Marnix Boersema



Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.