Hoekom bely ons sonde? Word net sonde wat bely word vergewe? Hang ons redding van sondebelydenis af? Wat van onwetende sonde? Het Christus dan nie…
Category: Pastoraal
Is daar ‘n onderskeid tussen goeie woede en sondige vorme van woede? Kan woede dan nog goed wees, en hoe lyk die sondige vorme van…
Na aanleiding van ‘n luisteraar se vraag: Wat is die werking van die bose, en is demoonbesetting die rede vir siektes? Sien ons vandag nog…
Wat is ‘n psigopaat? Hoe verskil dit van narsisisme en sosiopatie? Hoe word psigopatie geklassifiseer? Is dit boosheid of ‘n siekte? Hoe kan ons bybels…
Is pornografie werklik so verslawend en wat is die uitwerking daarvan op die menslike brein? Hoe affekteer dit volwassenes en kinders psigies, emosioneel, geestelik en…
Hoe is trots, selfliefde, ydele eer oftewel verwaandheid ‘n teken van diep ongeloof en hoogmoed, of selfs verwand aan narsisme? Wat is die een ding…
Narsisme is selfverliefdheid. Is daar hoop dat ‘n narsis kan bekeer, en hoe? Hoe gemaak as jy in ‘n verhouding is met ‘n narsis? 00:00…
Die pyn wat ons in hierdie lewe ervaar is soms te groot om menslik te hanteer. In ons swaar en in ons seerkry is God…







