Press "Enter" to skip to content

Eskatologie: Duisendjarige Vrederyk

Die “Duisendjarige Vrederyk” is ‘n konsep waaroor daar al baie gedebatteer is. Daar is ook klomp verskillende sieninge oor wat dit beteken.

Is dit ‘n “letterlike” duisend jaar waarna daar in Openbaring 20 verwys word? Hoe moet ons hierdie gedeelte in Openbaring verstaan?

1:45 Twee groot sienings oor die Duisendjarige Vrederyk:

  • Letterlike verstaan van die Duisendjarige Vrederyk
  • Metaforiese (Apokaliptiese) verstaan van die Duisendjarige Vrederyk

7:10 Waar vind ons die idee van die Duisenjarige Vrederyk in die Skrif?

25:17 Wat is die Gereformeerde leer oor die Duisendjarige Vrederyk?

One Comment

  1. Albert Willering Albert Willering

    Is daar in die bybel ‘n teks waar daar staan: ” Die duisendjarigevrederyk”? Glo julle nie dat die Openbaring van Jesus Christus gaan oor die verwoesting van Jerusalem nie? Die profete het die verwoesting van tempel en Jerusalem onder koning Nebukadnesar geprofeteer, en dit het uitgekom. trouens daar is selfs profesië van hulle oor die verwoesting van Jerusalem in 70 NC. In die nuwe testament het die Here Jesus in Matth. 24 en 25 geprofeteer oor die tempel en Jerusalem. Daar sal geen enkele klip van die tempel op mekaar wees nie.Hoekom nie meer in daardie rigting soek nie. Christus regeer saam met sy 12 dissipels en die gelowiges in die hemel tydens die 1000 jaar. Die duisend jaar is die getal van God, onberekenbaar. 144000 is die totale som van alle gelowiges; Die gelowiges uit die ou- en die gelowiges uit die nuwe testament ontelbaar as die sterre en die sand by die see.

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.