Press "Enter" to skip to content

Eskatologie: Wegraping

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

“Net so sal dit gaan by die koms van die Seun van die mens. Dan sal twee mense op die land werk, die een sal saamgeneem en die ander een agtergelaat word. Twee vroue sal by die meul koring maal, die een sal saamgeneem en die ander een agtergelaat word.” Mattheus 24:39-41

Hierdie is een van die tekste wat deur mense gebruik word om te motiveer dat daar ‘n wegraping gaan plaasvind.

In hierdie episode kyk ons na verskillende tekste wat na ‘n “wegraping” verwys. Hoe verstaan en interpreteer ons hierdie tekste?

Wat glo ons as gereformeerdes? Gaan daar iets soos ‘n “wegraping” plaasvind?

4 Comments

  1. Leanie van Dyk Leanie van Dyk

    Soveel troos. Baie dankie

    • Gerrie Gerrie

      Altyd ‘n voorreg en plesier, Leanie!

  2. Cobus Cobus

    Baie dankie. Julle waardeer dit.

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.