In 1 Timoteus 2:1-3 staan daar: “Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense, vir dié wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat ons ‘n rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid. So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser.”
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
In hierdie episode gesels ons oor mense se motiewe om die Here te dien en die voorspoedsteologie.
“En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.” Joh 14:16-17
Daar kom veral nou gedurende die Covid-19 tyd verskeie samesweringsteorieë (“Conspiracy Theories”) na vore. Ons het ‘n direkte uitsending op Facebook gehad, waar ons gesels…
Die laaste episode in ons reeks oor die deugde van God: God is Liefde
Ons het ‘n livestream op Facebook uitgesaai en gesprek gevoer oor die leer van die uitverkiesing, die (kinder)doop en die verbond. Die gesprek lig maar…
Hierdie was ‘n direkte uitsending op ons Facebookblad (@scripturaweb), waartydens ons gesprek gevoer het oor veral twee luisteraarsvrae: “internet Nagmaal” & glossolalia (oftewel, die verskynsel…
Ons gesels in hierdie episode slegs oor die COVID-19 Pandemie – juis omdat daar soveel vrae en onsekerheid onder mense en selfs Christene heers.







