Jesaja 40:29-31: Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie. Die jonges word moeg en mat, en die…
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
Die gawes van die Heilige Gees Daar is baie verwarring vandag oor die gawes van die Heilige Gees. Dit het ook baiemisleiding en misbruik tot…
Die kategeet se vraag is baie belangrik en die Woord van God is duidelik daaroor dat elke gelowige ouer die Bybel vir hul kinders moet…
In hierdie tweede episode oor angs en vrees gesels ons oor hoe christene angs en vrees prakties kan hanteer, asook hulp verleen aan mense wat…
Ons nuwe reeks handel oor pastorale sake, en Pastoraal: Angs en Vrees het gekyk na: 1) Wat is angs en vrees en hoe lyk dit?2)…
Is predikante afgesonder van die ander ampte? Wat is die kwalifikasies en karakter van predikante? Wat is ‘n preek? Hoe moet woordverkondiging benader en bedien…
Hierdie week gesels die Scriptura predikante oor twee baie belangrike en aktuele sake in die nuus: die Nederduits Gereformeerde kerk se legitimasie onder leiding van…
As God ‘n man roep om ‘n ouderling te wees, sal Hy hom ook toerus om die werk te doen. Die roeping van die ouderling…







