Scriptura sluit Januarie 2024 af met ‘n christelike perspektief op drie nuusgebeure: Dricus du Plessis wen geveg teen Sean Strickland, ‘n lasterlike reklamebord in Boksburg, en Suid-Afrika kla Israel aan van volksmoord op Gaza.
00:00    Perspektief: Januarie 2024 
01:22    Dricus du Plessis wen geveg teen Sean Strickland 
12:50    Lasterlike reklamebord in Boksurg 
21:05    Suid-Afrika kla Israel aan van ‘volksmoord’ in Gaza
Skrifverwysings:
Fil 4:8,  1 Tim 2, Rom 13,  Heb 12:1-3
Aanbieders:  
Jaco de Beer en Gerhard van Rhyn

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.

Be First to Comment