Press "Enter" to skip to content

Wat sê die Vers? 1 Samuel 16:14

“Maar die Gees van die Here het van Saul gewyk, en ‘n bose gees, deur die Here gestuur, het hom verskrik.” Hoe maak ons sin daarvan dat ‘n bose gees van God af kom? Wat beteken dit dat die Gees van Saul gewyk het? Hoe verskil die werk van die Heilige Gees tussen die nuwe testament en die ou testament? Verlaat God ooit Sy uitverkore kinders? Kan ons God se soewereine wil ontduik? Verbondsverbreking kan daartoe lei dat God ons oorgee aan onsself, maar is God se liefde veranderlik?

00:00 Wat sê die Vers? 1 Samuel 16:14
04:15 Hoekom het die Gees van Saul gewyk?
09:22 Waarom werk die Gees anders in OT as in NT?
14:22 Verskille in werking van die Gees
18:48 Hoekom het God onttrek en ‘n bose gees gestuur?
29:12 Wat van my?

Skrifverwysings:
1 Sam 16:13-15, Ef 1, Rom 8-9, Ps 51, Rigters, Kronieke, NGB 1, Deut 28:28, Dordtse leerreëls Hfst 5.

Aanbieders: Marnix Boersema, Jonker Venter, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.