Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Boelie

Wat is boeliegedrag? Hoe moet ons dit hanteer en aanspreek in skole en in die samelewing? Nie alle konflik is boeliegedrag nie, en nie alle boeliegedrag is konflik nie. Die een wat hom- of haarself verhef tot ‘n hoër vlak as ander mense deur hulle te boelie, moet die gevolge en die straf dra, ten einde negatiewe gedrag te stop. Ongeregtigheid moenie ongestraf bly nie, maar boeliegedrag is meestal ‘n hulpkreet wat deur middel van ‘n pastorale pad kan herstel en die boelie tot bekering te roep, en die slagoffer te help om dit te verwerk en te vergewe. Vra die Here vir wysheid sodat jy sal weet wanneer om te vlug, te veg, te vertel of te verduur. Maar erken en belei jou sonde as jy self aan afknouery skuldig is, en as jy geboelie word, skuil by die Here.

00:00 Pastoraal: Boelie
02:18 Wat is boeliegedrag?
08:52 Kenmerke van boeliegedrag?
15:58 Tipes afknouery
18:40 Hoe weet ek my kind word geboelie?
23:40 Hoe hanteer ons boeliegedrag?
27:15 Die tien gebooie as riglyn
31:39 Hoe hanteer ons die slagoffer?
34:00 Vlug, veg, vertel, verduur
38:45 Bid vir wysheid

Skrifverwysings:
Eks 20, Spr 15, Ps 1, Ps 42, Matt 18, Ps 26, Fil 1:27-28.

Aanbieders:
Jan-Louis Lee, Marnix Boersema, Nicolaas Pienaar

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.