Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Januarie 2023

Die Algemene Sinode van die GKSA is baie belangrik, omdat dit ‘n bybelse beginsel en instelling is wat Paulus reeds in Handelinge 15 begin het. Wat is ‘n gereformeerde sinode, en hoekom is dit nodig dat afgevaardigdes vergader? Wat is die binnewerke van hierdie kerklike vergaderings? Hoekom moet kerke van dieselfde denominasie bymekaar kom om te vergader oor kerklike sake? Verskillende denominasies het verskillende soorte kerkbestuurstelsels. Hoekom is ons oortuig dat ons kerkbestuurstelsel reg en belangrik is, en watter gesag het die sinode?

00:00 Perspektief: Januarie 2023 Algemene Sinode
02:00 Eerste sinode Handelinge 15
04:15 Wat is ‘n sinode?
07:00 Hoekom het ons ‘n sinode?
10:50 Waarom is jy in ‘n spesifieke kerkverband?
12:55 Hoe werk ‘n sinode?
19:25 Wie regeer die kerk?
21:50 Watter gesag het die sinode?
25:55 Op watter basis word besluite geneem?
28:10 Waarvoor kan lidmate bid voor sinode vergaderings?

Skrifverwysings:
Hand 15, 12 Artikels van die Apostoliese Geloofsbelydenis, belydenisskrifte: Nederlandse Geloofsbelydenis, Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreëls

Relevante episodes: Die ampte reeks:
https://www.scriptura.co.za/2021/04/ampte-die-amp-van-ouderling/
https://www.scriptura.co.za/2021/05/ampte-die-amp-van-predikant/

Aanbieders: Marnix Boersema, Jonker Venter, Gerhard van Rhyn

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.