Press "Enter" to skip to content

Wat sê die vers?  2 Kronieke 7: 14

Wat sê 2 Kronieke 7: 14 werklik?  “… en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid, en my teenwoordigheid opsoek en terugdraai van hulle verkeerde paaie, sal Ek self uit die hemel hulle hoor. Ek sal hulle sonde vergewe en hulle land genees.”  Watter volk is ter sprake? Wat is die konteks, spesifieke periode en die verbondsgeskiedenis van die volk Israel se tyd?  Wat was die oproep tot die volk en waar moes dit sentreer?  Wat was die ou verbondsbelofte van God aan sy volk?  Is hierdie vers vir ons in die kerk geskryf?  Kan ons hierdie belofte vir onsself vat in die nuwe bedeling tydens rampe en krisisse?  

00:00 2 Kronieke 7: 14
03:00 Wat sê die vers NIE?
10:40 Wie is die volk en vir wie is die belofte?
13:00 Wat sê die vers wel, en wat is die konteks?
15:33 God se beloftes aan Salomo
18:45 Israel onder die verbond as voertuig vir die evangelie
22:20 Verwagtinge van ‘n messias
26:00 God het Israel reeds herstel deur Christus
28:00 Misverstand onder Joodse volk
30:05 Hoe pas ons hierdie vers toe vandag?
32:55 Kerngedagtes: God is in beheer, en die vloek van die sondeval rus op die skepping

Skrifverwysings:
2 Kron 7:14, Hag 1, Joel, Hab 2:12, 1 Kon 9, Deut 30:1-10, Heb 4:14-16, 1 Joh 1:9, Hand 7, Jon 4:23

Plaaslike kerk deel 1 en 2: https://www.scriptura.co.za/2018/05/deel-van-die-plaaslike-kerk/

Aanbieders:
Jonker Venter, Marnix Boersema, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.