Press "Enter" to skip to content

Gebed: Die Amen op ons gebede

Wat beteken die woord Amen? Wat is die doel daarvan in ons gebede en waar kom dit vandaan? Kan ek Amen sê as ek nie vashou aan Christus nie? Hang die verhoring van ons gebede van ons gevoel of geloof af, of liewer van God? Is Amen ‘n magiese woord wat ons gebede beantwoord soos ons dit wil, of rig dit ons na die waarheid wat bo ons menslike gevoel, wil en geloof uitstyg? Waarin lê ons sekerheid en die krag van ons gebede dan eintlik? Wie is die waarmaker van die bybelse beloftes, en wie is die een wat vir ons intree by God?

00:00 Wat beteken die woord Amen?
04:06 Is Amen ‘n aanduiding van die einde van ons gebede?
06:00 Kan ek Amen sê as ek nie vashou aan Christus nie?
09:06 Misbruik ons Amen?
11:00 Is Amen ‘n towerwoord?
14:00 Hang Amen van my gevoel of geloof af?
17:00 Waarin lê die krag van ons gebede?

Skrifverwysings:
Vr & Ant 129 Heidelbergse kategismus, 2 Kor 1:19-20; 2 Tim 2:13, Rom 8, Jes 65:24, Jak 1

Aanbieders: Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.