Press "Enter" to skip to content

Ons hoop in Christus: Die Here het medelye met ons

Waarin lê ons hoop wanneer ons versoeking, smart en seerkry beleef? Wie op aarde of in die hemel het alle denkbare pyn, vernedering en marteling reeds ervaar? Net ons hoëpriester, Jesus Christus, kan volkome medelye, simpatie en empatie met die pyn van Sy kinders op aarde hê, omdat Hy dit self beleef en verdra het. En meer nog, omdat Hy sonde en dood, sonder om self te sondig, oorwin het aan die kruis. Deur die kruisdood van Christus verkry ons toegang tot die troon van genade.

00:00 Ons hoop in Christus: Die Here het medelye met ons
01:58 Teksvoorlesing: Hebreërs 4:14-16
02:55 Wat beteken dit dat Jesus ons Hoëpriester is?
11:58 Het Jesus versoeking, smart en seerkry beleef?
15:00 Het Jesus medelye, simpatie, empatie met ons ervarings?
21:50 Jesus, ons konstante offer voor die Vader
22:47 Wat beteken dit om na die troon van genade te kan gaan?
24:50 Waar lê ons hoop?
27:00 Kan ons met vrymoedigheid na God hardloop?
29:00 Wat kry ons by die troon van genade?

Skrifverwysings: Hebreërs 4:14-16, Ps 91

Aanbieders: Marnix Boersema, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.