powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.
Ons kyk na onlangse nuusgebeure vanuit ‘n Bybelse perspektief:
- Verdraaiing van die geskiedenis deur ons President op 16 Desember (02:00)
- Sosiale media en PTSD (Post Traumatic Stress Disorder) (12:35)
- Die veldbrande in Australië en die Coronavirus – hoe maak ons sin van natuurrampe? (23:00)
![](https://i0.wp.com/www.scriptura.co.za/wp-content/uploads/2018/10/IMG_1363.jpg?resize=100%2C100)
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment