Press "Enter" to skip to content

Wie is God? God is soewerein

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

‘n Vraag waaroor elke mens behoort te dink en te kan antwoord is: Wie is God? Tog is die vraag vir sommige Christene moeilik om te antwoord, of hulle is nie seker of hulle antwoord reg is nie.

Ken jy die Here? In hierdie reeks kyk ons hoe God Homself aan ons in die Skrif openbaar.

Hierdie is die tweede episode in die reeks en handel daaroor dat God “soewerein” en “alwys” is.

MINUUTMERKERS:

04:15 Wat beteken dit as ons sê God is “soewerein”?

16:30 Hoekom gebeur slegte dinge met “goeie” mense?

26:00 Die troos daarin dat God soewerein is

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.