Press "Enter" to skip to content

Wie is God: God is Heilig

‘n Vraag waaroor elke mens behoort te dink en te kan antwoord is: Wie is God? Tog is die vraag vir sommige Christene moeilik om te antwoord, of hulle is nie seker of hulle antwoord reg is nie.

Ken jy die Here? In hierdie reeks kyk ons hoe God Homself aan ons in die Skrif openbaar.

Hierdie is die derde episode in die reeks, en handel daaroor dat God ook heilig is.

MINUUTMERKERS:

02:30 Wat beteken dit dat God Heilig is?
12:40 Is ons moraliteit / etiek afgelei van God se Heiligheid?
21:40 God is Heilig en ons ontvang die opdrag om ook Heilig te wees. Hoe kan ons as sondige mense dit regkry?

Skrifverwysings:

Aanbieders: Jonker Venter en Marnix Boersema

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.