In hierdie week se Et Cetera: Al hoe meer NG-Kerke doleer Sosiale media het ‘n mededingende godsdiens geword Ses gratis video-lesings oor “hoekom ons die…
Category: Weerlegging
(Grieks: elegmon). Hier vind jy apologetiese stof. Dit beteken, enigiets wat dwaalleer, valse profete, valse leringe ens. aanraak, sal onder hierdie kategorie gelys word. Weerlegging verwys na die daadwerklike uitwys en regwys van verkeerde leerstellings en/of sondige leefstyle.
Jy kan Et Cetera – September 2021 Week 2 hier lees en Week 1 hier. In hierdie week se “Et Cetera” versameling: Wat is ‘n…
Wat kort in so baie preke? Na 1200 aborsies sien die dokter eindelik wat hy besig is om te doen Is ek ‘n Fariseër? Wanneer…
Petisie aan die Owerheid teen verpligte inentings In 1883 se Maandbode verskyn hierdie onderstaande petisie aan die Parlement. Die petisie versoek die Owerheid om nie…
Iets was díé jaar anders by die Olimpiese Spele… “Worldliness is whatever makes righteousness look strange and sin look normal”. Lees hier verder. Hoe leef…
Clicks, Cuties en Kwasizabantu
Reaksie op: ‘n Dopper kan ook gay wees – meningstuk
Hierdie was ‘n direkte uitsending op ons Facebookblad (@scripturaweb), waartydens ons gesprek gevoer het oor veral twee luisteraarsvrae: “internet Nagmaal” & glossolalia (oftewel, die verskynsel…






