Hoeveel mens-rasse is daar? Tien…honderd…duisende? Of is ons almal een ras? Pieter le Roux van CMI (www.creation.com) verduidelik waar kom al die mense rasse vandaan en hoekom die Here Eva uit Adam se ribbebeen gemaak het.
Die hele Skrif is deur God ge-asem!

Hoeveel mens-rasse is daar? Tien…honderd…duisende? Of is ons almal een ras? Pieter le Roux van CMI (www.creation.com) verduidelik waar kom al die mense rasse vandaan en hoekom die Here Eva uit Adam se ribbebeen gemaak het.

SHA’AR| {afr} oorblyfsel {eng} remnant
Soos in Sefanja 2

STOICHEO| {afr} in pas bly {eng} keep in step
Soos in Galasiërs 5:25
NAHAM / SHUB / METANOIA | {afr} bekering {eng} repentance
Soos in o.a. 2 Korintiërs 7:10
TSELEM | {afr} beeld {eng} image Soos in: Genesis 1:27 Marnix Boersema Marnix is tans predikant van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Meintjeskop. www.gkgraaff-reinet.co.za
BARA | {afr} skep {eng} create Soos in: Genesis 1:1 e.v. Marnix Boersema Marnix is tans predikant van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Meintjeskop. www.gkgraaff-reinet.co.za

Is die vrae rondom die skepping belangrik? Moet ons nie net “fokus op Jesus” nie? Hierdie episode wys hoe dit noodsaaklik is om Genesis as waar te aanvaar. Die hele Evangelie verkrummel, as ons nie Genesis glo nie!