Is die vrae rondom die skepping belangrik? Moet ons nie net “fokus op Jesus” nie? Hierdie episode wys hoe dit noodsaaklik is om Genesis as waar te aanvaar. Die hele Evangelie verkrummel, as ons nie Genesis glo nie! Luister hierdie episode van Radio Scriptura vir antwoorde…

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
One Comment
[…] het, so weet ons, alles geskape in ses dae en toe op die sewende dag gerus en die besondere dag ook geheilig (Gen. 2:3). Die […]