Waarom is gereformeerde teologie vir ons die naaste aan die waarheid volgens die Skrif?
Category: Onderwysing
(Grieks: paideian). Hierdie is die “onderwysing in die geregtigheid” waarvan Paulus praat. Lering, weerlegging en teregwysing is alles vooraf en tydens hierdie onderwysing nodig. Dit is deel van hierdie paideian. Hierdie kategorie bestaan uit daardie tipe lees- en luisterstof wat gerig is op ons heiligmaking en Christelike lewe. Die Skrif is hiervoor voldoende, sodat ons volkome toegerus kan wees vir elke goeie werk.
Waar is God wanneer daar soveel onreg in die wêreld is? Is God steeds in beheer?
Mag Christene wapens besit ter wille van selfverdediging?
Reaksie op: ‘n Dopper kan ook gay wees – meningstuk
‘n Dopper kan ook gay wees. Vervolging in Sjina. BLM in Suid Afrika
Ons gesels oor die belangrikheid van himnologie en die ontwikkeling van kerkmusiek.
George Floyd. BLM. In hierdie episode kyk ons vanuit ‘n Christelike perspektief na die gebeure.
In die lig van SpaceX se vuurpyl wat onlangs opgestuur is, antwoord ons ‘n luisteraar se vrae oor NASA se projek om mense na Mars te stuur.







