Dink ons en bid ons vir christene in vervolgde lande? Martelare is immers ons broers in die geloof, en ons behoort hulle in gebed te…
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
Wat beteken dit om een van vlees te wees met jou huweliksmaat? Hoe moet die familie en die kerk hulself posisioneer rondom voornemende huweliksmaats en…
Wie is die belangrikste persoon in die huwelik tussen man en vrou? As Christus dus die hooffokus in die christen se huwelik is, hoe behandel…
Waar kom die huwelik vandaan, en wie is die outeur daarvan? Hoekom nie met ‘n ongelowige trou nie? Dien jou aanstaande huweliksmaat die Here? Is…
Wat is 1 Timoteus 2:1-15 se toepassing vir vandag? Is God se woord relevant vir alle tye en alle mense? Hoe is die opdragte van…
Watter nut en getuienis het die hemelvaart van Christus vir ons? Wie is ons voorspraak by die Vader? Wie was die volmaakte, eenmalige offer en…
Wat is die voor- en nadele van teologiese konferensies? Dien dit ‘n goeie doel, of is dit net ‘n gepraat wat die plaaslike gemeente uitsluit?…
Wat is ‘n psigopaat? Hoe verskil dit van narsisisme en sosiopatie? Hoe word psigopatie geklassifiseer? Is dit boosheid of ‘n siekte? Hoe kan ons bybels…







