Press "Enter" to skip to content

Wat sê die vers? Johannes 12:32

“En Ek, as Ek van die aarde verhoog word, sal almal na My toe trek.”

Waaraan is Jesus se verhoging gekoppel? Trek Jesus “alle” mense na Hom toe? Hoeveel kan ons as mense bydra tot ons aangetrokkenheid tot God? Hoe verskil universalisme van die gereformeerde leer oor die uitverkiesing?

En waarna verwys Jesus as Hy net voor hierdie gedeelte in vers 23 sê “Die uur het gekom dat die Seun van die mens verheerlik sal word…”?

Waarin lê ons troos en hoop as gelowiges? Kan ons troos vind in die wete dat God alle ware gelowiges vir sy koninkryk uitverkies het voor die grondlegging van die aarde, en ons na Hom toe getrek het?

01:20 Teksvoorlesing uit Johannes 12:32
02:18 Wat is die konteks?
08:43 Waninterpretasies en falshede
12:15 Wat beteken die “almal” en die “trek” wel?
15:30 Universalisme teenoor uitverkiesing
19:00 Oordeel en redding
20:40 Troos en hoop

Skrifverwysings:
Joh 12, Dan 7, Joh 10, Rom 1, Joh 6, 1 Tim 2:3-4, Ef 1 en 2, Joh 6:44, Joh 3:16, Joh 1:12, Job 19:25, 1 Tess 4:14

Aanbieders:
Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.