Ons beleef ‘n aktiewe invloed van sekularisme op sosiale media, en ons kan die verwoesting wat die “virtuele god” in ons samelewing aanrig, duidelik sien in die siek geestestoestand van ons jong mense.
Waarom raak ons kinders verslaaf aan aanlyn speletjies en sosiale media?
Kan dit wees dat hulle verhonger is?
Spandeer ons genoeg persoonlike, kwalieit tyd met hulle?
– Hoe beinvloed sosiale media ons kinders se normes, waardes en geloofsoortuiging?
– Wat is die invloed daarvan op ons kinders se denke, speeltyd en wêreldbeskouing?
– Kan jy kies wat vir jou kind gevoer word, en het jong kinders daardie wysheid en insig in pag om positiewe sosiale media te kies?
– Watter rol speel tegnologie en sosiale media op kinders se selfbeeld, verhoudings, sosiale – vaardighede en geestesgesondheid?
– Het sosiale media beheer oor jou en jou kind, en hoe vorm dit jou kind fisies, emosioneel en sosiaal?
– Wat is die wesenlike gevare van te veel sosiale media?
– Hoe kan ons balans vind en riglyne instel, ten einde ons gesin se veiligheid te bewaak?
01:25 Sosiale media en my kind
07:20 Is sosiale media goed of sleg?
09:00 Verslawing en beheer
11:22 Realiteit teenoor virtuele wêreld
16:45 Risikos van sosiale media
24:00 Passiwiteit en valse identiteit
27:00 Sisteem van afgodery en sosiale volgelinge
30:00 Riglyne vir gebruik, tyd en gepaste materiaal
Skrifverwysings:
Spr 4:23, Ef 5:15-16, Ps 139:13-14, 1 Kor 6:12, Rom 12:2, Kol 3:1-3, Gal 2:20, 1 Joh 3:1, 1 Joh 2:5-17, Matt 6:21, Rom 1:25, 2 Kor 10:5, Deut 6:5-8, Ps 90:12, Ps 127:2
Dr Anke de Beer video skakels:
https://youtu.be/cknevXdNXpY?si=1jLch6sxg2ncPAn_
https://youtu.be/bLfOf8h7vEw?si=gfIW8tmtXRjxn3Dk
https://youtu.be/0JSbGXjGEcI?si=JfKJB_qNgzvHnRZW
https://iono.fm/e/1496738
https://iono.fm/e/1248508
Abigail Shrier skakels:
https://en.wikipedia.org/wiki/Irreversible_Damage
Aanbieders:
Jaco de Beer, Nikolaas Pienaar en Jonker Venter

Be First to Comment