Press "Enter" to skip to content

Die Tien Gebooie: Die Vyfde Gebod

Waarom is die vyfde gebod belangrik? Deur wie wil God jou regeer? Wat is die gevolge van ongehoorsaamheid aan gesagstrukture? Die gebod met ‘n belofte vir diegene wat dit gehoorsaam: “Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die Here jou God aan jou gee.”

00:00 Die Vyfde Gebod
03:30 Hoe lyk ons samelewing?
10:37 Wie is die bron van alle gesag?
19:36 Hoe lyk God se gesag konkreet?
28:10 Praktiese toepassings
31:00 Geduld met gebreke
34:20 Sfere van gesag
37:44 Die vyfde gebod is anti-revolusionêr

Skrifverwysings:
Eks 20, Ef 6:1-4, Sondag 39, Ps 19, Tit 3, Ef 5, Lev 19.

Aanbieders: Jonker Venter, Jaco de Beer, Nikolaas Pienaar

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.