Press "Enter" to skip to content

Die Erediens: Bybelse prediking

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Die sentrale element van die erediens is bybelse prediking, en Paulus skryf daarom vir Timoteus: “… verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering, want daar sal ‘n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle ‘n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede, en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels.” 2 Timoteus 4:2-4

00:40 Sentrale element van die erediens – bybelse prediking
03:07 Mandaat van bybelse prediking
12:40 Wat is die taak van die prediker?
15:30 Hoe lyk ‘n skrifgetroue preek?
24:18 Insig van die Heilige Gees
33:24 Christosentriese inhoud
42:58 Preek die volle raad van God
46:18 Berei jouself voor vir die erediens

Skrifverwysings:
Rom 10:8, Hand 9:22, 6:9, 1 Kor 2, Psalm 1, Joh 15, Dordtse leerreels, 1 Tim 4

Aanbieders: Jan-Louis Lee, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.