Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvraag: Lotery

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

In hierdie episode beantwoord ons ‘n luisteraarsvraag:

“Is lotjies trek (“raffles”) sonde? Die Bybel sê nie direk iets hieroor nie? Wat van dobbel?”

Ons kyk na die werping van die lot in die Bybel, dan gesels ons oor lotjie-verkope (bv. vir ‘n kerk se fondsinsameling), en laastens gesels ons oor die Nasionale Lotery.

Minuutmerkers:

03:00   Wat bedoel ons met die “lot werp”?

08:32   Wat van “lotjies-trek”?

18:22   Die Nasionale Lotery / Dobbel

 

 

2 Comments

  1. Marlene Hoogendyk Marlene Hoogendyk

    Baie dankie vir hierdie perspektief. Julle het goeie bybelse verwysings gebruik. Ek glo dis ook verkeerd om geld te maak uit ander se ongeluk. Persoonlik glo ek nie dis reg om ‘n casino ens. te besit nie. Dit sal interessant wees om die statistieke te sien rondom hoeveel mense verslaaf is aan dobbel. Ek dink verslawing is ‘n groot hartseer waaruit mense baie geld maak.
    Sien uit na volgende potgooi!

    ? hello DomiLee!

  2. Erich Kesslau Erich Kesslau

    Baie dankie, dit bevestig my siening, die Bybel is duidelik hieroor.
    Dit bevestig ook net dat ons nie soos Esau wêrelds moet leef vir vandag en die hede nie, maar eerder soos Jakob wat die eersgeboorte reg wou hê waarin die Verbond van God uitstaan sodat ons n toekoms visie sal hê waar die belofte in die wederkoms en ewigheids waarde in die hemel saam met Jesus/God sal wees, waar God n Vader/God vir ons sal wees en ons n volk vir Hom, gehoorsaam aan Hom.
    Om God alleen te te vertrou in alles en nie afgode/geluk te soek nie.

Leave a Reply to Marlene HoogendykCancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.