Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvraag: Verstaan die Bybelse wette

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

In hierdie episode beantwoord ons ‘n luisteraar se vraag rondom die indeling en klassifikasie van die Bybelse wette.  Scriptura kyk watter Ou Testamentiese wette nog bindend is vir gelowiges vandag, en ook hoe wetsonderhouding inpas by die boodskap van die Evangelie.

02:30   Die indeling van die wet en hoe ons dit onderskei:   Seremoniële-, Morele en Siviele-wette
17:20   Die wet as koninkrykbeginsel vir die kerk:  Moet ons nog die wet gehoorsaam?  Watter wette geld nog vir ons as gelowiges?
29:00   Hoe werk die wet en die Evangelie saam. -Hoe pas die wet in by die verkondiging van die Evangelie?

Aanbieders:  Jaco de Beer, Marnix Boersema

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.