Press "Enter" to skip to content

Genesis: Grondslag van die Evangelie

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Waarom is Genesis die grondslag van die Evangelie?    Is die vrae rondom God se skepping belangrik?   Wat is die probleem met evolusie wat vandag se wetenskap oorheers?   Hoe noodsaaklik is dit om Genesis as waar te aanvaar?   Kan ons nie maar net “fokus op Jesus” nie?   Die hele Evangelie verkrummel as ons nie in die waarheid van Genesis glo nie!

Hierdie toespraak van Pieter le Roux van Creation Ministries is opgeneem deur Marnix Boersema vir Scriptura om vir jou die waarheid voor te hou teenoor die evolusie filosofie.

Skakels: www.creation.com

Aanbieders:  Marnix Boersema en Pieter le Roux

One Comment

  1. […] het, so weet ons, alles geskape in ses dae en toe op die sewende dag gerus en die besondere dag ook geheilig (Gen. 2:3). Die […]

Leave a Reply to Sabbat & Sondag | SCRIPTURACancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.